7de Hemel

Titel: 7de Hemel

Kunstenaar: Chris Chameleon

7de Hemel7de Hemel is ‘n versameling van liedjies wat deur die veelsydige Chris uitgevoer was in die uiters gewilde Suid-Afrikaanse televisiesepie 7de Laan waar Chris die geliefde karakter Liam vertolk het. 7de hemel het platinumstatus bereik binne 2 maande van eerste vrystelling en dit het dubbele platinumstatus bereik in 2009.

Formaat: CD

Etiket: Rhythm Records

Datum: 2006

Snitte:

  1. Droomland
  2. Steeredank
  3. Houvas
  4. Wagtyd
  5. Kwaad
  6. Droomverlore
  7. Vlerke
  8. Reis
  9. Groet
  10. Gebroke Siel
  11. Hartlam
  12. Stapelgek
  13. Genade Van Die Liefde

Kommentaar is gesluit.